Client Testimonials | Griesel & Janse van Rensburg

Thank you for all you did for my late mother Sheila Newlands. Your kindness was not unnoticed. All the very best in this festive season.

Edith Wolff, Centurion
Baie dankie vir al jou moeite met die passings. Ek waardeer dit regtig baie. Geen wonder my ma kom veel eerder na julle toe voordat sy iemand anders trotseer...julle is 'n great team.
Alet, Centurion
Thank you again for checking Rachel's hearing out and continuing to help us monitor it. Also for the timely report - much appreciated.

Marie, Midrand
Dit voel regtig wonderlik. Weereens dankie. You change lives.

Joelien
Met die geharwar van die trek was daar nie n geleentheid om te groet nie, maar ontvang asseblief my dank vir altyd vriendelike hulp en puik diens
wat altyd gebied is. Die aangename atmosfeer by julle spreekkamers sal ek altyd onthou.
Nico Grové
Ek wil net weer graag baie dankie sê dat julle my so vinnig gehelp het en my kon indruk terwyl julle so vol geboek was.
Ek waardeer die goeie werk wat Minka gedoen het en kon haar nou nie persoonlik self bedank nie.
Lorraine Serfontein, Centurion
Baie, baie dankie vir jou geduld en vriendelikheid. My ondervinding by julle praktyk was verassend aangenaam. Ek het lanklaas so baie vriendelike gesiggies bymekaar gesien. Julle verdien 'n veertjie in die hoed. En ek deel nie maklik komplimente uit nie. My man was net so beïndruk met julle vriendelikheid en professionaliteit. Glo my ek was al in my leeftyd by baie spreekkamers en jully kry 10/10.
Awie & Elize van Rensburg - Wierdapark
Ek is darem so dankbaar dat jy my pad gekruis het. Baie dankie vir jou mooi manier wat jy met my gewerk het, jy is 'n pragtige mens en ek het so gemaklik gevoel.
Baie dankie! Jeanette Hay
Jeanette Hay
Home
About
Services
Client Testimonials
Contact
Contact Us

012-664-5559
073-460-7382
Lifestyle Management Park, Unit 4, Suite 214 (Next to Unitas Hospital), Centurion